FREE OPTIONS
Family friendly

AHi Kongres

Fri Nov 4, 08:30 - Fri Nov 4, 14:00

Protea Hotel by Marriot King George, George

ABOUT

Ons nooi u na die kongres met verskeie sprekers en paneelbesprekings op die program asook die Algemene Jaarvergadering wat sal plaasvind.


Program:


  • 08:30: Registrasie
  • 09:00: Opening: Dr. Willie Cilliers
  • 09:30: TEMA 1: Japie Gouws: Sakekamer model vir die toekoms
  • 10:10: Paneelbespreking
  • 11:00: Koffie & Tee
  • 11:30: TEMA 2: Divan Botha: Die rol van kleinbesighede in die plaaslike ekonomie, asook die kritiese rol van sakekamers om kleinbesighede te ondersteun.
  • 12:10: Paneelbespreking
  • 13:00: Middagete & Netwerk
  • 14:00: Algemene Jaarvergadering


Waar:


  • Protea Hotel by Marriot King George, George


Kleredrag:


  • Semi-formeel


Koste:


  • Gratis


Navrae:



Geborgde geleentheid.


DIRECTIONS

AHi Kongres
Protea Hotel by Marriot King George, George
King George Dr, King George Park, George, 6529
Get Directions