No under 18s

WynVirDiePyn is Tollie Parton (@ Centurion Teater)

Fri Sep 30, 19:30 - Fri Sep 30, 21:00

Die Centurion Teater

ABOUT

Tollie Parton is WynVirDiePyn, van TikTok, se liefdesbrief aan homself en ’n groot vet middelvinger aan enige iemand wat steeds dink gaywees is die groot onvergeefbare sonde.


Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku enige iemand om ’n myl vêr te staan as sy haar skote skiet.


Onsmaaklik maar eerlik. Hartseer en dikwels aanstootlik snaaks - hou vas jou pêrels, Tollie is out to play.

DIRECTIONS

WynVirDiePyn is Tollie Parton (@ Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions