No under 18s

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom

Wed Oct 11, 20:00 - Sat Oct 14, 22:30

kykNET HS Stellenbosch

ABOUT

Tollie is terug met die volle storie, háár storie. Hoe sy soos ’n feniks moes uitstyg bo die puin van kleindorpse huwelike, slapken-minnaars en braavleisdominees, ’n wyndoop vir die Afrikaanse vrou. Hoe om oor jouself te kom is nie net ’n nuwe handleiding vir die Afrikaanse taal nie; dit is ’n bewapening teen die onbekende nuwe wêreld van gedeelde badkamers, voorname en selfrespek.

STARRING

Wynand Kotze

DIRECTIONS

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom
kykNET HS Stellenbosch
18 Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions