Oosterfees 2023
Sat Sep 2, 11:00 - Sat Sep 2, 17:00
Oosterlig
ABOUT
Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Oosterfees!!!
Wanneer? Saterdag 2 September 2023 by Oosterlig!
Wat vorm alles deel van die fees?
- Heerlike kosse
- 'n Pretpark
- Interessante Stalletjies
- 'n Craft-Bier Kuiertuin
- Lekker geselskap
- Live Musiek deur Plaaslike Kunstenaars:
11:00 - Tian Nienaber
12:30 - Black Heidi
13:45 - Just Mia
14:45 - Lungelo
16:00 - Georgetown
Hoe werk die kostes?
Toegangsfooi: R30 (Persone vanaf 18 jaar en ouer)
Pretparkfooi: R80 (Onbeperkte pret! Kinders onder 4 jaar gratis springkasteel)
Bespreek asseblief op Quicket en onthou - die fees is cashless.
Bring almal saam! Ons kan nie wag om saam met jou te kuier nie!