Family friendly

JvR-Musiekaand 2021

Tue May 18, 18:00 - Tue May 18, 21:00

JvR-Skoolsaal

ABOUT

JvR se Musiekaand is terug! Na die afwagting en frustrasie wat die pandemie ons besorg het, is ons jaarlikse musiekaand terug op die planke - of eerder die verhoog.


Kom ondersteun en beleef ons skool se top musikante, saam met ’n wonderlike optrede deur ons skoolkoor... asook die langverwagte debuut van ons nuwe orkes!


Die vertoning vind op Dinsdag, 18 Mei, in die skoolsaal plaas. Kaartjies is teen R100 vanaf 11 Mei op Quicket beskikbaar. Daar is ongelukkig slegs 250 kaartjies is beskikbaar, so moenie op u laat wag nie!

DIRECTIONS

JvR-Musiekaand 2021
JvR-Skoolsaal
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions