Family friendly

Hoërskool Jan van Riebeeck, Welgemeend Skool vir Musiek: Personeelkonsert

Mon Feb 21, 18:30 - Mon Feb 21, 20:00

HS Jan van Riebeeck Skoolsaal

ABOUT

Kom geniet 'n aand waar die musiekpersoneel van die Hoërskool Jan van Riebeeck, as deel van die Welgemeend Skool vir Musiek, hulle talente tentoonstel. Dit beloof om 'n aand van uitnemendheid en grappigheid te wees. 


Die uitvoering vind Maandag, 21 Februarie 2022 in JvR se skoolsaal plaas. Kaartjies is R60 elk.


Sien julle daar!

DIRECTIONS

Hoërskool Jan van Riebeeck, Welgemeend Skool vir Musiek: Personeelkonsert
HS Jan van Riebeeck Skoolsaal
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions