Family friendly

Die Lappie en Louw Show (Kinderteater @ Centurion Teater)

Sat Nov 19, 10:30 - Sat Nov 19, 11:30

Die Centurion Teater

ABOUT

Die Lappie en Louw show is 'n kostelike kindervertoning wat vir seker net so baie pret vir volwassenes beloof.

Met buikspraak, poppeteater en kopkrap kulkunsies, sal die hele gesin lekker lag en die oggend saam geniet!


Op die Centurion Teater planke op 19 November 2022 om 10h30.

Bring die hele gesin. Kinders sit lekker op die mat voor die verhoog terwyl die mammas, pappas, oumas, oupas en al die res heerlik kan ontspan op stoele 'n bietjie meer agtertoe.


Snoepie beskikbaar met lekker koeldrank, koffies en lekkernye.


Alhoewel drankies in die teater kan geniet word, word geen kos of eet in die teater toegelaat nie. So bring 'n kombersie en 'n picnic mandjie en kuier lekker verder op die lekker groot binnehof van die teater na die vertoning.

DIRECTIONS

Die Lappie en Louw Show (Kinderteater @ Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions