FREE OPTIONS

14 Maart 2021 - 09:00 Erediens - Hoof Ouditorium

Sun Mar 14, 09:00 - Sun Mar 14, 10:00

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by ons 09:00 "live" Erediens in die Hoof-Ouditorium.


Deure sal 30 minute voor 'n Erediens oopmaak.


Persone (Volwassenes en Kinders) wat die erediens in die Hoof-Ouditorium bywoon moet asb 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Kinders (Tjokkers, Kleuters, Gr 1- Gr 6) wat na die Kompaskids gaan, moet kaartjies vir Kompaskids bespreek.


Ingang 1,2 & 3 - Vir persone wat slegs die Erediens in die Hoof- Ouditorium bywoon.


Ingang 4 & 5 - Vir ouers en kinders waar die kinders na die Kompaskids in Communitas gaan.


Indien jy enige simptome wys of koors het, moet jy asb by die huis na die Erediens kyk.


Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.


By Registrasie gaan ons jou naam afmerk en jou koors meet.

DIRECTIONS

14 Maart 2021 - 09:00 Erediens - Hoof Ouditorium
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions