Family friendly

Jak de Priester

Fri Jul 1, 19:30 - Fri Jul 1, 22:00

Centurion Theatre

ABOUT

2022 merk 20 jaar sedert Jak de Priester se debuut album ‘Sally Williams Nougat’.


Sedert 2002 het Jak de Priester 10 oorspronklike vollengte albums vrygestel plus ‘n kinderalbum en -dvd, en was by elke fees en op die verhoë van elke groot konsert. Die laaste 20 jaar was ‘n lang reis met meer hoogtepunte as laagtepunte.


In hierdie konsert deel Jak de Priester sy reis en sing van die liedjies wat hom so huishoudelike naam in Suid-Afrika gemaak het.


DIRECTIONS

Jak de Priester
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions