No under 13s

5 Vrouens en Ek - Francois Boyce (Hoezit Samelewing @ Die Centurion Teater)

Thu Apr 25, 19:30 - Thu Apr 25, 21:30

Die Centurion Teater

ABOUT

Francois Boyce van die sosiale media platform “Hoezit Samelewing” kom met sy “5 Vrouens en Ek” show na Centurion Teater.

In hierdie show gaan jy lag, huil, dink en dans. 5 Algemene vrouens wat ‘n lewe verander het. Tyd, Identiteit, en Geloof is van die temas wat aangeraak word.


Deur musiek, stories en humor gaan jy ryker uitstap as wat jy ingestap het.

DIRECTIONS

5 Vrouens en Ek - Francois Boyce (Hoezit Samelewing @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions