Family friendly

AHi Gala-aand & Prysuitdeling

Thu Nov 3, 18:30 - Thu Nov 3, 21:30

Protea Hotel by Marriot King George, George

ABOUT

Ons nooi u na die gala-aand en prysuitdeling vir die Sakekamer van die Jaar, Opkomende Sakekamer van die Jaar, Kleinsakebesigheid van die Jaar, Beginner-besigheid van die Jaar, Beginner-besigheid van die Jaar, Kleinboer van die Jaar en Gasvryheidbesigheid van die Jaar.


Gasspreker:

  • Christo van der Rheede, Uitvoerende Direkteur, Agri SA


Waar:

  • Protea Hotel by Marriot King George, George


Kleredrag:

  • Formeel / Tradisioneel


Koste:

  • R450 (sluit verwelkomingsdrankie, driegangmaaltyd en tafelwyn in).


Navrae:



DIRECTIONS

AHi Gala-aand & Prysuitdeling
Protea Hotel by Marriot King George, George
King George Dr, King George Park, George, 6529
Get Directions