Digital Learning Community 23 July 2020

Thu Jul 23, 10:00 - Thu Jul 23, 12:30

Event is online

ABOUT

Ekerk bied graag nog ’n Digitale Learning Community aan op Donderdag 23 Julie 2020.


Ons wil jou uitnooi na hierdie digitale leergeleentheid waar ons na internasionale en Suid Afrikaanse kenners gaan luister vanuit verskeie velde waar ons op die vraag gaan fokus “Nuwe kerkwees en relevante teologie vir 'n nuwe tyd.

 

DATUM: 23 Julie 2020

TYD: 10:00 - 12:30

 

TEMA: New church and relevant theology for a new time/ Nuwe kerkwees en relevante teologie vir 'n nuwe tyd

 

SPREKERS:


  • PROF. N.T. WRIGHT, wêreldbekende teoloog-skrywer: The theological response of the church to the corona pandemic. (This session will be in English)
  • PROF. SCOT MCKNIGHT, internasionale teoloog en pryswenner-skrywer van boeke soos The Jesus Creed en The King Jesus Gospel:  Giving ourselves: Generosity revisited. (This session will be in English)
  • PROF RANTOA LETŠOSA, Dekaan, Fakulteit Teologie en Religie, UFS:  Relevant church and theology in the South African context. (This session will be in English)
  • ALAN HIRSCH internasionale missioloog en skrywer van boeke soos The Forgotten Ways en 5Q: Reactivating the Original Intelligence and Capacity of the Body of Christ: A new metanoia, a new way of thinking and living for the church. (This session will be in English)
  • Refleksies: Roedolf Botha, Johan Smith, Stephan Joubert (Hierdie sessie sal in Afrikaans wees)

 

KOSTE: R50 per persoon