FREE OPTIONS

En Route Bybelskool: Jesaja

Wed Mar 3, 19:00 - Wed Mar 3, 21:00

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by En Route Bybelskool. Die Bybelskool sal vir vier Woensdagaande vanaf 3 - 24 Maart aangebied word.


Koste: R150 p.p vir die reeks.

Stuur asb. jou bewys van betaling aan [email protected] indien jy vooraf wil betaal. Andersins kan jy by die deur met kaart of kontant betaal.


Registrasies is vanaf 18:30.


Persone (Volwassenes en Kinders) wat En Route Bybelskool in Communitas bywoon moet asb. 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Gebruik asb. Ingang 4 by Communitas.


Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.


By registrasie gaan ons jou naam op die gastelys afmerk en jou temperatuur meet.


Maak seker dat jy geen Covid-simptome of koors het nie.


Navrae: [email protected]

DIRECTIONS

En Route Bybelskool: Jesaja
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions