Family friendly

Kersfees met Tamatiestraat

Sat Nov 20, 12:00 - Sat Nov 20, 13:00

Laerskool Stellenbosch

ABOUT

Aangebied in samewerking met Stellenbosch Gemeente, as deel van die Stellenbosch Basaar.


‘n Kompakte Tamatiestraat demo met nuwe idees en resepte om die feestelikheid van Kersfees te omarm! 


Ingesluit in dié uur van inspirasie is ‘n glas wyn van Leopard’s Leap, die resepte van die disse wat gedemonstreer word, en ‘n proeseltjie om jou ordentlik lus te maak om dit self by die huis te probeer.

DIRECTIONS

Kersfees met Tamatiestraat
Laerskool Stellenbosch
Endler Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions