FREE OPTIONS

05 Desember | 09:00 Erediens | Hoof-ouditorium

Sun Dec 5, 09:00 - Sun Dec 5, 10:00

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by ons 09:00 Erediens.


Deure sal 30 minute voor die Erediens oopmaak.


Persone (volwassenes en kinders) wat die Erediens in die Hoof-Ouditorium bywoon, moet asb. 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Gebruik Ingang 1,2 & 3 - Vir persone wat die Erediens in die Hoof-Ouditorium bywoon.


Indien jy enige simptome wys of koors het, moet jy asb by die huis na die Erediens kyk.


By Registrasie gaan ons jou naam afmerk en jou temperatuur meet.

DIRECTIONS

05 Desember | 09:00 Erediens | Hoof-ouditorium
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions