Family friendly

Tennisope, Woensdag, 27 April 2022

Wed Apr 27, 09:00 - Wed Apr 27, 16:00

Hoërskool Jan van Riebeeck tennisbane

ABOUT

Kom speel in ons TENNISOPE op 27 April 2022 vanaf 09:00 tot 12:00 en kuier verder saam tot en met die VERTOONWEDSTRYD wat van 13:00 tot 15:00 sal plaasvind!

 

Almal word genooi om sosiaal rondom die tennisbaan te verkeer op hierdie Vryheidsdag.

 

Daar sal braaivleisvure brand en worsbroodjies en sosaties sal verkoop word.

Daar sal ook 'n snoepie en kontantkroeg beskikbaar wees.

 

Toernooiformaat - sosiale dubbelspel-tennistoernooi (slegs normale bal)

Ouderdomme: 13- tot 100-jarige spelers welkom

Punteformaat - tydgebaseerde toernooi

 

Spaninskrywings vir die sosiale toernooi beloop R300 per dubbelspan.

Die vertoonwedstryd begin om 13:00.

 

Program:

09:00 - +/- 12:00 Sosiale toernooi

12:00 - 13:00 Middagete

13:00 - +/- 15:00 Vertoonwedstryd

Toegang: R20

 

Toernooispelers se toegangsfooi is ingesluit in die inskrywingsfooi.

 

Kom kuier gerus saam met ons rondom die tennisbaan!

 

DIRECTIONS

Tennisope, Woensdag, 27 April 2022
Hoërskool Jan van Riebeeck tennisbane
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions