Vrydagfeestafel - 1 Oktober 2021

Fri Oct 1, 13:00 - Fri Oct 1, 15:00

Welgemeend se stoep

ABOUT

VRYDAGFEESTAFEL OP WELGEMEEND SE STOEP


Mnr. Rademeyer nooi baie graag al ons ouers/voogde en vriende van ons skool uit na ons Vrydagfeestafel op Welgemeend se stoep!

Hierdie heerlike middagete vind op Vrydag, 1 Oktober, plaas. 


Kom geniet ’n heerlike bord Kaapsekos en lekker koffie/tee en iets soets teen R185 per persoon. U is welkom om u eie wyn of bier saam te bring.


Bespreek gerus u sitplek(ke) teen Woensdag, 29 September. (sitplekke is beperk tot 50)


Nooi gerus u vriende en kom geniet die middagete hier op ons pragtige kampus. 


Let wel: Kovid regulasies geld.

DIRECTIONS

Vrydagfeestafel - 1 Oktober 2021
Welgemeend se stoep
2 Welgemeend St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions