FREE OPTIONS
Family friendly

Hoërskool Jan van Riebeeck - OPEDAG 2022 vir LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK-graad 7's

Tue Feb 15, 18:00 - Tue Feb 15, 20:00

Hoërskool Jan van Riebeeck

ABOUT

Hoërskool Jan van Riebeeck nooi graag alle graad 7's in Laerskool Jan van Riebeeck uit om ons OPEDAG by te woon. Kom geniet ’n kykie in die opwindende JvR-skoollewe!