FREE OPTIONS

12 Mei 2021 - 19:00 Pinksterdiens #5 - Hoof Ouditorium

Wed May 12, 19:00 - Wed May 12, 20:00

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by ons 19:00 "live" Pinksterdiens in die Hoof-Ouditorium.


Deure sal 30 minute voor die Erediens oopmaak.


Persone (Volwassenes en Kinders) wat die erediens in die Hoof-Ouditorium bywoon moet asb 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Gebruik Ingang 1,2 & 3 - Vir persone wat slegs die Erediens in die Hoof- Ouditorium bywoon.


Gebruik Ingang 4 indien jy jou kinders by Kompaskids gaan aflaai.


Indien jy enige simptome wys of koors het, moet jy asb by die huis na die Erediens kyk.


Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.


By Registrasie gaan ons jou naam afmerk en jou koors meet.

DIRECTIONS

12 Mei 2021 - 19:00 Pinksterdiens #5 - Hoof Ouditorium
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions