Family friendly

ExtravaJANza 2022

Thu Mar 24, 18:30 - Thu Mar 24, 21:00

Hoërskool Jan van Riebeeck, Welgemeend se grasperk

ABOUT

Bring jou eie piekniekmandjie en kombers en kom sluit die kwartaal op die regte manier af aan die voet van Tafelberg, op die pragtige grasperk van die Welgemeend.


Kom beleef die Hoërskool Jan van Riebeeck-leerders se uitstekende musikale- en dansvermoëns wanneer ons koor en orkes gaan optree. Met spesiale gaskunstenaars, BOTTOMLESS COFFEE BAND, en 'n massaitem wat die aand gaan afsluit, beloof dit om 'n aand te wees wat jy nie sommer gou sal vergeet nie.

DIRECTIONS

ExtravaJANza 2022
Hoërskool Jan van Riebeeck, Welgemeend se grasperk
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions