Family friendly

AFGESTEL Jan van Riebeeck-Bergfietsfees AFGESTEL

Sat Aug 28, 09:00 - Sat Aug 28, 21:00

HS JvR Boshoff-sportveld

ABOUT

UITGESTEL

Hoërskool Jan van Riebeeck stel ons splinternuwe bergfietsbaan bekend!

12 Tydgleuwe van aanhoudende adrenalien.


09:00 - 10:30: Sessie 1

Oud en jonk kan die baan kom uittoets.

Kom ry die baan soveel keer soos jy wil.

Toegang: R80.00 per fietsryer en toeskouers gratis.

Streng covid-regulasies word gevolg. Slegs 250 mense per sessie word toegelaat.

10:30 - 12:00: Sessie 2

Oud en jonk kan die baan kom uittoets.

Kom ry die baan soveel keer soos jy wil.

Toegang: R80.00 per fietsryer en toeskouers gratis.

Streng covid-regulasies word gevolg. Slegs 250 mense per sessie word toegelaat.

12:00 - 12:30: Hoërskool registrasie

12:30 - 16:30: Sessie 3

Hoërskole van regoor die Wes-Kaap skryf spanne in.

Elke span bestaan uit 4 fietsryers.

Elke span voltooi ‘n 4 uur rondte op die 1.5 km baan in aflosformaat.

Spanne bepaal self hoe hulle die uiteensetting wil hanteer.

Inskrywingsfooi: R600 per span.

Geen E-fietse word vir hierdie sessie toegelaat nie.

Die span wat die meeste rondtes voltooi is die HS kampioene van die dag.

Streng covid-regulasies word gevolg. Slegs 300 mense per sessie word toegelaat.

16:30 - 17:00: Volwassene registrasie.

17:00 - 21:00: Sessie 4

Fietsligte verpligtend.

Volwassenes skryf spanne in.

Elke span bestaan uit 4 fietsryers.

Elke span voltooi ‘n 4 uur rondte op die 1.5km baan in aflosformaat.

Spanne bepaal self hoe hulle die uiteensetting wil hanteer.

Inskrywingsfooi: R800 per span.

Geen E-fietse word vir hierdie sessie toegelaat nie.

Die span wat die meeste rondtes voltooi is die Volwassenes kampioene van die dag.

Streng covid-regulasies word gevolg. Slegs 300 mense per sessie word toegelaat.


Pryse:

Die beste Hoërskoolspan van die dag sal 'n prys ontvang.

Die beste Volwassenespan van die dag sal 'n prys ontvang.

Daar is ‘n prys vir die vinnigste man en vinnigste vrou wat 'n rondte van hierdie 1.5 km baan in die beste tyd op die dag voltooi.


Wegneemetes vanaf die voedseltrok slegs op vooraf bestelling.

Beskikbaar vanaf 12:00 - 20:30.

Kaartjies vooraf te koop.

Koffiestalletjies sal deur die loop van die dag warmdrankies en ontbyt-gebak verkoop. Direkte aankope op die dag.

Beskikbaar vanaf 09:00 - 19:00.

Streng covid-regulasies word gevolg. Slegs 500 mense per sessie word toegelaat.

DIRECTIONS

AFGESTEL Jan van Riebeeck-Bergfietsfees AFGESTEL
HS JvR Boshoff-sportveld
De Hoop Ave, Tamboerskloof, Cape Town, 8001
Get Directions