FREE OPTIONS
Family friendly

Leah kom kuier!

Sat Sep 24, 18:00 - Sun Sep 25, 00:00

De Tol Farm Deli

ABOUT

Kom geniet Erfenis Dag saam met Leah by De Tol !

 

24 September 2022

16h30 - Kom geniet die rugby by De Tol voor Leah se vertoning!

19h30 – Leah

 

Kuier en musiek na afloop van Leah se optrede.

Kroeg en eet goed beskikbaar.

**Slegs kaart betalings sal aanvaar word.

 

Kontak De Tol by 067 410 3315 of by [email protected] vir vooraf koepon aankope om rye te vermy.

Hierdie koepons kan afgehaal word vanaf 18:00 wanneer hekke open.

 

Geen piekniek mandjies of eie drinkgoed word toegelaat nie.

 

Kontak De Tol by 067 410 3315 vir enige navrae.

DIRECTIONS

Leah kom kuier!
De Tol Farm Deli
Piekenierskloofpass N7, Citrusdal, 7435
Get Directions