LEER KEN SY STEM

Tue Apr 18, 18:00 - Tue May 9, 22:00

Lewende Woord Kaap

ABOUT

'n Skool waar jy leer en prakties oefen hoe om die Here se stem duideliker te hoor eerstens vir jouself en vir die mense om jou.


Hierdie Kursus is elke Dinsdagaand 19:00 tot 21:00 vir 4 weke | 18 April - 9 Mei 2023 by Lewende Woord Kaap


Hierdie jaar fokus ons om gesinne op te rig so ons bied "Leer ken Sy stem vir klein ore" aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouitorium saam die kursus te doen


R150 p/p met 'n handleiding ingesluit (Kampus)


R150 p/p met handleiding ingesluit (Aanlyn)


R50 p/p met geen handleiding


R50 p/p Leer ken Sy stem vir klein ore


R50 om aanlyn deel te neem


NB. Aangesien daar ook kursus in die kinderkerk aangebied word, is daar ongelukkig geen fasiliteite beskikbaar vir kinders jonger as Graad 1 nie. 

DIRECTIONS

LEER KEN SY STEM
Lewende Woord Kaap
Baruch Park, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530
Get Directions