Family friendly

Manne-aand met Corné Krige

Fri Apr 8, 18:30 - Fri Apr 8, 22:00

Hoër Volkskool Vierkant

ABOUT

Op Vrydag 8 April 2022 bied Volkskool Rugby 'n Manne-aand aan met voormalige Springbokrugby kaptein, Corné Krige as gasspreker. Die aand gaan gepaard met ‘n indiepte gesprek oor leierskap en wenkultuur, ‘n veiling van rugbymemrobilia en vele meer!


Koste beloop R 3500 per tafel van 10 of R400pp vir enkelkaartjies.

Dit sluit ‘n ete en klein geskenkie in.


‘n Kontantkroeg is beskikbaar.


Kontak gerus vir Jaco van Schalkwyk vir meer inligting op 082 823 2431.

DIRECTIONS

Manne-aand met Corné Krige
Hoër Volkskool Vierkant
15 Plasket St, Graaff-Reinet, 6280
Get Directions