Family friendly

Die Kulkunstenaars

Tue Apr 27, 14:00 - Tue Apr 27, 15:00

NG Kerk Lyttelton-Oos

ABOUT

Bring jou gesin vir hope pret met 4 van Gauteng se beste kulkunstenaars!


Vic, Mr Magic, Oom Buks en Giepie gaan hierdie Vryheidsdag hope vermaak verskaf vir oud en

jonk met die opwindende vertoning. Elk van die kulkunstenaars beoefen die kuns al vir jare en beloof om jou stom te slaan met hul toertjies.


Die vertoning is ook propvol interaksie…toeskouers gaan verhoog toe genooi word om die kulkuns eerstehands te aanskou. Die kulkunstenaars gaan selfs ‘n regte hasie laat verskyn!


Kom kuier gerus al van 1uur af en geniet ‘n boereworsrol & koeldrank - persoonlik gebraai deur die 4 kulkunstenaars.


Slegs 100 kaartjies beskikbaar – kry joune nou!


Dinsdag 27 April 2021 (Vakansiedag - Vryheidsdag)

14:00-15:00

Volwassenes: R120pp

Kinders: R100pp

Gesinskaartjie (2 volwassenes en 2 kinders): R400 - Spaar R40!


*** Boereworsrolle en koeldrank sal te koop wees van 1uur af! ***


NG Kerk Lyttelton-Oos

228 Van Riebeecklaan

Lyttelton Manor

Centurion


Alle Covid regulasies sal gevolg word.

DIRECTIONS

Die Kulkunstenaars
NG Kerk Lyttelton-Oos
h/v Van Riebeeck en Molteno, Lyttelton, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions