Family friendly

Musiekaand 2022

Tue May 17, 19:00 - Tue May 17, 21:30

HSJvR Skoolsaal

ABOUT

Ons jaarlikse JvR-Musiekaand vind op Dinsdag, 17 Mei om 19:00 plaas. Kom geniet 'n aand van puik musiektalent deur ons koor, orkes, vakmusiek- en Welgemeend Skool vir Musiek-leerders. Daar sal ook 'n heerlike snoepie wees! Kaartjies beloop R30 per persoon.

DIRECTIONS

Musiekaand 2022
HSJvR Skoolsaal
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions