No under 18s

Aanlyn veiling afsluitingsfunksie

Thu Nov 4, 18:00 - Thu Nov 4, 22:00

Welgemeend

ABOUT

Kom deel in die opwinding van ons eerste aanlyn veiling en bie teen jou vriende in lewende lywe vir die laaste 4 uur van die aksie!

Registreer by Sign up for a new account (bidpro.co.za) op jou foon om te bie. Dit is gratis!

Ons hou 'n gesellige 'kaas-en-wynfunksie' by die Welgemeend waar almal by die funksie op hul selfone teen mekaar bie vir die laaste 4 uur van die aanlyn veiling.

Die spyseniering word deur Jade de Waal hanteer.

Kom neem deel en luister hoe ons afslaer, MC du Toit, die laaste minute van elke item tydens die aanlyn veiling, meesterlik hanteer.

DIRECTIONS

Aanlyn veiling afsluitingsfunksie
Welgemeend
2 Welgemeend St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions