Gemeentefees: InVia word 10!

Fri Oct 11, 18:30 - Fri Oct 11, 21:30

The Grappa Shed | on R304 near Stellenbosch

ABOUT

Vanjaar word InVia 10 jaar oud en dit gee ons meer as genoeg rede om groot partytjie te hou! Ons gaan die aand terugkyk na die afgelope 10 jaar se reis, lekker musiek van die Agri's Got Talent-cast met Ramon Alexander en sy band geniet, saam droom oor InVia se toekoms, en natuurlik heerlik saam kuier.


Elke kaartjie sluit 'n "bowl food" asook soet happies vir na ete in. Elke persoon is geregtig om een bottel wyn saam te bring. Vir ander drinkgoed ondersteun asb die kontantkroeg.


Ons sien uit om die aand saam fees te vier!

DIRECTIONS

Gemeentefees: InVia word 10!
The Grappa Shed | on R304 near Stellenbosch
Stellenbosch
Get Directions