Jak de Priester en kore

Tue Aug 1, 18:30 - Tue Aug 1, 20:30

Groote Kerk, Kaapstad

ABOUT

Die kore van Hoërskool en Laerskool Jan van Riebeeck gaan die gehoor met 'n verskeidenheid werke betower. Die vertoning sluit 'n optrede deur die Jak de Priester in en die aand word op 'n hoogtepunte afgesluit met 'n massa-kooroptrede saam met Jak.


Kaartjies - indien nie vooraf uitverkoop nie - sal ook by die deure beskikbaar wees!