FREE OPTIONS

Hoërskool Durbanville - OPEDAG - 5 Maart 2024

Tue Mar 5, 18:00 - Tue Mar 5, 21:30

Hoërskool Durbanville

ABOUT

Ons nooi alle voornemende Durbies en hul ouers uit om ons skool te besoek tydens ons 2024 Opedag.


Koshuis besigtiging: 17:00 - 17:45

Skool opedag: 18:00 - 21:30

Registrasie: 17:30


Kleredrag: Laerskool Uniform


Kom sien vir jouself waarom hierdie skool geliefd is deur sy leerders en ouers. Hoekom Hoërskool Durbanville, dié skool is, waar elke leerder die spasie gegun word om sy/haar "eie" storie te skryf.


Bespreking noodsaaklik agv beperkte spasie


Sien ook onderstaande twee skakels om offisieel aansoek te doen vir 2025 se inname:


Hoërskool Durbanville D6: https://1799.d6plus.co.za/register/

WKOD: https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions

DIRECTIONS

Hoërskool Durbanville - OPEDAG - 5 Maart 2024
Hoërskool Durbanville
Langenhoven St, Durbanville, Cape Town, 7551
Get Directions