Deon Groot @ The Winelands

Sat Apr 10, 20:00 - Sat Apr 10, 21:00

The Winelands

ABOUT

Kom en geniet die aand saam met Deon Groot, Saterdag 10 April 2021! Hierdie vertoning vorm deel van Deon se "Los Toer". Los is sy nuutste enkelsnit wat op 12 Maart 2021 vrygestel was. Die vertoning begin om 20:00, maar die deure maak al 18:00 oop om vir jou genoeg tyd te gee om nog 'n heerlike ete voor die tyd by die Golfing Goat restaurant te geniet. Daar sal 'n verkorte menu vir die vertoning nader aan die tyd op The Winelands se Facebookblad (@thewinelands) bekend gestel word. Alle kos bestellings moet voor 19:00 op die laatste geskied, sodat almal teen 20:00 klaar geëet is.


Die Winelands is 'n ruim lokaal wat 'n gespasiëerde sitplekstelsel verwelkom. Covid-19 maatreëls sal ook gevolg word om die veiligheid van al ons gaste te verseker.

DIRECTIONS

Deon Groot @ The Winelands
The Winelands
848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 7646
Get Directions