Family friendly

Bottomless Coffee Band @ The Winelands

Fri Nov 12, 19:30 - Fri Nov 12, 20:30

Golfing Goat Restaurant | The Winelands

ABOUT

Kom en geniet die aand saam met Bottomless Coffee Band, Vrydag, 12 November 2021! Die vertoning begin om 19:30, maar die deure maak al 18:00 oop om vir jou genoeg tyd te gee om nog 'n heerlike ete voor die tyd by die Golfing Goat restaurant te geniet. Alle kos bestellings moet voor 18:30 op die laatste geskied, sodat almal teen 19:30 klaar geëet is.


Die Winelands is 'n ruim lokaal wat 'n gespasiëerde sitplekstelsel verwelkom. Covid-19 maatreëls sal ook gevolg word om die veiligheid van al ons gaste te verseker.

DIRECTIONS

Bottomless Coffee Band @ The Winelands
Golfing Goat Restaurant | The Winelands
848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 7646
Get Directions