TAFELBERG KOORFEES 2022 TABLE MOUNTAIN CHOIR FESTIVAL

Tue Aug 2, 18:30 - Tue Aug 2, 21:00

Groote Kerk

ABOUT

ONS IS TERUG!!


Die Hoërskool Jan van Riebeeck is baie opgewonde om weereens die TAFELBERG KOORFEES aan te bied op Dinsdag, 2 Augustus 2022. Na die afloop van 'n baie suksesvolle fees in 2019, was ons baie opgewonde om weer hierdie besondere konsert aan te bied, maar die effek van die pandemie het ons gekeer. Hiermee is ons meer as net opgewonde vir die opkomende konsert!


Kom geniet 'n aand van uitnemende koorsang in die Groote Kerk, Kaapstad.

Met die kore van Laerskool Jan van Riebeeck, Laerskool Mikro, Laerskool Courtrai Primary School en natuurlik die Hoërskool Jan van Riebeeck.


Kaartjies beloop R80.

Moet nie hierdie besondere konsert misloop nie.

Sien jou daar!

DIRECTIONS

TAFELBERG KOORFEES 2022 TABLE MOUNTAIN CHOIR FESTIVAL
Groote Kerk
43 Adderley St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001
Get Directions