Bier en Burger pairing ten bate van President Kruger Kinderhuise, Pretoria

Sat Oct 14, 17:00 - Sat Oct 14, 22:00

Waterkloofrand Gereformeerde Kerksaal

ABOUT

Die Vriendekring van die President Kruger Kinderhuise, Pretoria, bied in samewerking met Wild Clover Breweries 'n Kraft Bier en Burger pairing aand aan om fondse in te samel vir die Kinderhuis.  Die Biermeester van WCB, Ampie Kruger, gaan ons meer vertel oor sy biere en dit gaan gekombineer word met lekker gourmet burgers.  Kaartjies, R150 per persoon, of as jy lus het om 'n korporatiewe tafel te neem en sommer jou maatskappy se jaareindfunksie te geniet, kos dit slegs R3000 per tafel (10 pax)
Ons maak ook voorsiening vir die kinders, so vir slegs R50 per kind (wat ook kos en 'n koeldrank insluit) is hulle meer as welkom!